Algemene Vrae

Waarvoor staan die Vryburger Beweging?
Om 'n duideliker prentjie van ons beweging te kry en te verstaan presies waarvoor ons staan en waarna ons strewe, verwys ons u na die "Wie is ons" afdeling hier op die webtuiste waar ons Manifes beskikbaar is.
Is Engels sprekendes welkom in die beweging?
Alhoewel ons 'n Afrikaner beweging is, is enige Blanke wie in ons waardes glo meer as welkom om hom of haarself 'n Vryburger te verklaar. Ons beskou Engelse Suid-Afrikaners as mede Blanke kamerade wie deur dieselfde vyande onderdruk word en daarom verwelkom ons hulle in ons beweging. Engels sprekendes moet egter bewus wees dat die amptelike taal van die beweging Afrikaans is en dat daar van hulle verwag sal word om aan te pas en te assimileer.
Is Vryburgers Nazi's?
Die kort antwoord is nee, hoewel van ons wêreld beskouings oorvleuel rondom seker aspekte, is Nasionaal Sosialisme en Volksnasionalisme twee verskillende ideologieë. Die Vryburger Beweging neem egter geen aanstoot teen Nasionaal Sosialisme nie en beskou dit onbeskaamd as 'n vriendskaplike ideologie in ons stryd. Ons verstaan dat byna alles wat daar vandag oor Adolf Hitler en Nasionaal Sosialistiese Duitsland geleer word feitlik onwaar is.
Is die beweging vêr-regs of ekstemisties?
In vandag se politieke klimaat dra die term vêr-regs min mening aangesien dit enige iets kan wees wat teen die globalistiese sisteem en hul narratiewe gaan. Daarom sal die hoofstroom media en linksgesindes natuurlik na ons beweging as vêr-regs verwys met die doel om ons te brandmerk en die publiek van ons te vervreem. Ons reaksie daarop is om slegs die term te omhels en dit geen krag oor ons te gee nie. Ons is Volksnasionaliste en staan vas in ons oortuigings en maak ook geen verskoning daarvoor nie. Ons moedig die publiek aan om selfondersoek in te stel en tot hul eie oordeel te kom oor die beweging.
Is die beweging wettig?
Ja. Alhoewel daar individue is wie aanstoot mag neem teen dit waarvoor ons as 'n beweging staan, is niks wat ons doen of in glo onwettig nie. Die beweging distansieer homself van enige individue wie doelbewus die naam van die beweging skade aan doen deur onwettige optrede of enige vorm van terrorisme.
Boer of Afrikaner?
As 'n beweging verwerp ons hierdie ewige debat en sien ons dit as 'n oneindigende en sinnelose onderonsie wat slegs ons mense verdeel. Ons beskou onsself as Blankes en glo dat dit die waardes is waarin jy glo wat belangrik is, nie die terminologie wat jy gebruik om na jouself te verwys nie. Enige individue wie hierdie debat voort sit is ongelukkig nie welkom in ons beweging nie.
Geloof oortuigings
As Vryburgers, sien ons geloof as die morele kompas van ons Volk. Dit kan ons egter alleen sterk verenig indien daar ‘n deursnee punt van ooreenstemming tussen ons is oor sekere kritiese aspekte van geloof. Daarom bevat ons waardestelsel (Volksnasionalisme) duidelike riglyne rondom die benadering van geloof om volkskaplike eenheid te bewerkstellig en te behou in ons beweging. Afgesien van hierdie kritiese riglyne waaraan elke Vryburger moet voldoen, word enige ander geloofsverskille tussen ons gesien as sekondêr van belang en word dit altyd deur broederlike liefde benader. As 'n beweging laat ons geen binnegevegte toe rondom geloof nie en beskou ons dit as 'n poging om verdeeldheid te saai. Individue wie hulself skuldig maak hieraan sal sterk aangespreek word.
Wat wil die Beweging bereik?
Ons beweging dien 3 doelwitte: - Om ons volk te ontwaak - Om ons volk te herbou - En om ons volk te bevry Om meer uit te vind, lees gerus ons Manifes op die "[Wie is ons](/wie-is-ons)" afdeling van die webtuiste.
Wie het die Beweging begin?
Die Vryburger Beweging was deur 'n groep goeie vriende begin wat dieselfde wêreldbeskouing deel en dieselfde visie vir ons volk se toekoms het.
Kan volksgenote in die buiteland ook aansluit?
Absoluut, Blanke Suid-Afrikaners in die buiteland kan ook aansluit as aktiewe lede van ons beweging en word inteendeel aangemoedig om so te doen.
Wat is die Beweging se gevoel oor volksgenote wat oorsee verhuis het?
As 'n beweging moedig ons volksgenote oorsee aan om huistoe te kom en ons te help bou aan 'n toekoms vir ons mense. Indien nie, vra ons dat ons mede volksgenote oorsee hul vertroue in ons sal plaas en die beweging sal ondersteun op enige wyse moontlik.
Wat is ons opinie oor ander kleuriges?
As 'n beweging het ons 'n baie sterk ingroepse voorkeur vir ons eie mense, daarom is ons opinie rondom ander kleuriges in Suid-Afrika eenvoudig: Hulle is nie ons verantwoordelikheid nie en moet omsien na hulself. Ons stel ook geensins belang daarin om saam met hulle te werk, oor hulle te regeer of om 'n grondgebied met hulle te deel nie. Die rede hiervoor is bloot om ons eie soewereiniteit en voortbestaan as 'n volk te verseker.