Donasies

Jou skenkings dra grootliks by tot die groei en sukses van ons beweging. Ons doel sal altyd wees om ons mense op alle moontlike terreine te herbou en elke skenking word noukeurig toegewys met hierdie doel in gedagte. U skenking kan dus gesien word as 'n belegging in die toekoms van ons volk en word opreg waardeer. Skenkings kan tans op die volgende maniere gemaak word:

GiveSendGo:

https://www.givesendgo.com/savetheboerfund

Indien jy ons beweging op enige ander manier wil ondersteun, kontak ons gerus by: navrae@vryburgerbeweging.co.za